ReWOLusie van 2021 begin!

Tydens die funksie aangebied by die KKNK-kantoor by Arbeidsgenot in Oudtshoorn kon plaaslike hekelaars eerstands hoor hoe die ReWOLusie in 2021 gaan werk.

Tydens die funksie aangebied by die KKNK-kantoor by Arbeidsgenot in Oudtshoorn kon plaaslike hekelaars eerstands hoor hoe die ReWOLusie in 2021 gaan werk. Beleef self die funksie deur die lens van Hans van der Veen. Besoek www.kknk.co.za/rewolusie vir meer inligting of skakel 044 203 8600 om betrokke te raak. Dankie aan Absa vir geskenkte wol om die hekelaars in staat te stel om aan die 67 Blankets for Mandela Day deel te neem.