Fotogalery: Teksmark Oudtshoorn

Verlede naweek het skrywers van Oudtshoorn 'n skryfwerskwinkel bygewoon, aangebied deur die bekroonde teatermaker, Neil Coppen.

Verlede naweek het skrywers van Oudtshoorn ‘n skryfwerskwinkel bygewoon, aangebied deur die bekroonde teatermaker, Neil Coppen.

Vir twee dae is idees oor stories en advies oor hoe om dit in ‘n verhoogteks aangebied, gedeel. Nou kan enigiemand van Oudtshoorn en die Tuinroete hul verhoogteks-idee inhandig by die KKNK vir oorweging van die plaaslike Teksmark op 29 Mei.

Lees meer op http://lifesagrind.com/afr/teksmark-oudtshoorn/

Hierdie projek van die KKNK word moontlik gemaak deur die presidensiële stimuluspakket (stroom 2) (wat geadministreer word deur die Nasionale Kunsteraad namens die Departement van Sport, Kunste en Kultuur), die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport, die Oudtshoorn-munisipaliteit en Absa.