Category: DramawebSA

Dramaweb SA – Aanlyn dramakompetisie vir jong akteurs

Is jy ’n leerder met ’n droom om eendag die verhoog jou loopbaan te maak? En bruis die adrenalien deur jou are as jy net dink aan toneelspel – die opwinding van die kollig, daardie stil oomblik voor die eerste woorde ’n gehoor se aandag vasvang? 

Read More »