Category: KKNK

Agtste Teksmark inspireer en daag uit

“Teksmark was ’n inspirerende geleentheid met opwindende teaterkonsepte en insiggewende gesprekke, wat ook uitgedaag het.” So sê Hugo Theart, uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die KKNK, wat die agtste Teksmark van Woensdag 30 Augustus tot Vrydag 1 September by die Baxter-teater in Kaapstad aangebied het.

Read More »

Gee jou kreatiwiteit vlerke met Teksmark

Teksmark is ’n KKNK-projek, in samewerking met NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) en die Baxter-teatersentrum Die verhoog is slaggereed om aan jou verbeelding, unieke stories, intriges,

Read More »

Borgeboodskap: RSG

RSG en die KKNK is sinoniem Die KKNK, die Karoo en RSG is sinoniem. RSG is van die beginjare deel van die KKNK en ons

Read More »