Category: KKNK25

KKNK slaggereed vir beurtkrag

Met beurtkrag en veral fase 4-beurtkrag wat tans landwyd ontwrigtings veroorsaak, doen feesorganiseerders van die 25ste KKNK, wat Donderdag op Oudtshoorn begin, alles in hul vermoë om gebeurlikheidsplanne in plek te stel om te verseker dat feesgangers nie te veel ontwrig word nie. 

Read More »

Teater- en musieklegendes by die 25ste KKNK vereer

“Die 25ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) vier vanjaar die loopbane van drie legendes wat diep spore in Suid-Afrikaanse kunste getrap het – en steeds trap – asook een wat besig is om diep spore in dié bedryf te trap.”

Read More »