Category: Klyntji

‘Mutton Hour’ laat jou ontsnap van die alledaagse

Die omskrywing van dié stuk lui: “Kort stories oor liefde, verlies, krokodille en katte”, en terwyl dit mag klink of sommige van hierdie temas dalk nie by ander pas nie, word die balans tussen chaos en gestruktureerde vertelling goed gehandhaaf.

Read More »

‘Mirakel’ wys hoe dit lyk om te ly vir jou kuns

Onder leiding van teaterlegende Marthinus Basson wys Dawid Minnaar (Dante du Pré), Bettie Kemp (Salomé), Rolanda Marais (Anna), Edwin van der Walt (Abel), Carla Smith (Lenie) en Eben Genis (Antoine) aan die gehoor hoe dit lyk om werklik te ly vir jou kuns.

Read More »

‘Mutton hour’ is ’n potpourri van performance

Die storievertel-metode in hierdie produksie is verfrissend eenvoudig, maar geensins maklik om suksesvol uit te voer nie. Schutte en Van der Walt is fyn ingeoefen om mekaar te lees, wat bydra tot die gemaklike samewerking tussen die akteurs op die verhoog, sowel as die ontspanne, interaktiewe manier waarop hulle met die gehoor omgaan. 

Read More »