Category: Media

KKNK Oraloor

’n Handvol uitgesoekte gaste het verlede week die voorskou van die KKNK se eerste aanlyn vertoning, die verfilmde weergawe van Die Naaimasjien met Sandra Prinsloo, in die hartjie van die Moederstad by die Labia-rolprentteater bygewoon. Dankie aan Du Toitskloof-kelder wat die aand ekstra gesellig gemaak het!

Read More »

KKNK | NATi Studio sit jou in die regisseurstoel

’n Regiekursus vir aspirant- en ervare regisseurs is die nuutste projek wat die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van stapel stuur. Dié kursus, wat bekend sal wees as die KKNK | NATi Studio, word aangebied onder die mentorskap van die bekroonde veteraan-regisseur en teaterontwerper Marthinus Basson.

Read More »