Category: Studio

KKNK | NATi Studio sit jou in die regisseurstoel

’n Regiekursus vir aspirant- en ervare regisseurs is die nuutste projek wat die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van stapel stuur. Dié kursus, wat bekend sal wees as die KKNK | NATi Studio, word aangebied onder die mentorskap van die bekroonde veteraan-regisseur en teaterontwerper Marthinus Basson.

Read More »