Category: Teksmark Nuus

Agtste Teksmark inspireer en daag uit

“Teksmark was ’n inspirerende geleentheid met opwindende teaterkonsepte en insiggewende gesprekke, wat ook uitgedaag het.” So sê Hugo Theart, uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die KKNK, wat die agtste Teksmark van Woensdag 30 Augustus tot Vrydag 1 September by die Baxter-teater in Kaapstad aangebied het.

Read More »

Gee jou kreatiwiteit vlerke met Teksmark

Teksmark is ’n KKNK-projek, in samewerking met NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) en die Baxter-teatersentrum Die verhoog is slaggereed om aan jou verbeelding, unieke stories, intriges,

Read More »

KKNK se Teksmark vir die eerste keer in Oudtshoorn

Jy weet nou al van die KKNK se bekroonde Teksmark wat jaarliks in die Baxter-teater in Kaapstad gebeur, maar vanjaar kom dié projek huis toe, met die heel eerste Teksmark Oudtshoorn wat Saterdag 29 Mei op die KKNK se tuisdorp in die Klein-Karoo plaasvind. En die beste van alles? Inwoners van die omgewing kan gratis kom kyk wat hier op die verhoog gaan gebeur.

Read More »

Teksmark kom huis toe

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskip-projek, Teksmark, wat ondersteun word deur die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) en die Baxter-teatersentrum in Kaapstad, is al ’n instelling op die jaarlikse kunstekalender.

Read More »

Kreatiwiteit word by die vyfde Teksmark gevier

’n Rekordgetal tekste word van Woensdag 28 tot Vrydag 30 Oktober as leesteater by Kunste Onbeperk se vyfde Teksmark aangebied. ’n Rekordgetal tekste word van Woensdag 28 tot Vrydag 30 Oktober as leesteater by Kunste Onbeperk se vyfde Teksmark aangebied.

Read More »

Teksmark beloof weer ‘n smeltkroes van teater

“Teksmark word vanjaar vir die vyfde keer aangebied en dit is ’n wonderlike vooruitsig in ’n uitdagende jaar vir die uitvoerende kunste. Hierdie projek het die afgelope halwe dekade ontwikkel van ’n geleentheid vir opwindende nuwe teksidees, tot ’n smeltkroes van teater-gesprekke.”

Read More »