Category: Uncategorized @af-za

KKNK skep vernuwend in 2020

“Die KKNK het nie vanjaar in die tradisionele vorm plaasgevind nie, maar die fees leef voort op innoverende maniere, op verskeie ander platforms.”

Read More »

Program vir eerste digitale Klein Karoo Klassique bekend

“Hoewel die 12de Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se winterfees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, weens die Covid-19-pandemie nie vanjaar soos beplan kon plaasvind nie, is ons steeds baie opgewonde om ons eerste digitale Klein Karoo Klassique-konsertreeks se program aan te kondig.” So sê Hugo Theart, artistieke direkteur van Klein Karoo Klassique, wat geskeduleer was om die afgelope naweek in Oudtshoorn plaas te vind.

Read More »