Tag: KKNK 2023

Beleef die hele ketoetie by die 27ste KKNK

Die hele ketoetie – allésaam! Dít is wat feesgangers van Saterdag 1 tot Sondag 9 April by die 27ste KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn kan verwag. 

Vanjaar se feesprogram bied iets in almal se smaak.

Read More »